Kidz Academy offers: -
* Childcare for babies from 0 months old
up to Grade 7 learners
* Spacious classrooms with treelined playgrounds.
* Qualified fulltime supervision
06:30 – 18:00
* Balanced breakfast, lunch and snack
(snacks should be brought with
for 10:00 break)
* Qualified staff in all departments.
* Weekly themes & educational activities.
* Correlation with school clinics &
psychologists.
* School readiness programs & Outcome
Based Teaching.
* Qualified supervision with homework.
* Regular progress reports.
* Bilingual tuition.
* Creative & movement activities and music.
* Structured play / Freeplay under supervision.
* Various extra-mural activities.
* Security with electronic safety gates.
* Tuckshop open Fridays.
* Transport to and from schools as well as
homes is available. |
Kidz Academy bied: -
* ‘n Omvattende diens vir babas vanaf
0 maande tot en met leerders in Graad 7.
* Ruim klaskamers met boomryke
speelgronde.
* Opgeleide voltydse toesig vanaf
06:30 – 18:00
* Gebalanseerde ontbyt, middagetes
en verversings. (Ouers voorsien slegs
eetgoed vir 10:00 pouse)
* Gekwalifiseerde opgeleide personeel.
* Weeklikse temas en opvoedkundige
aktiwiteite.
* Samewerking met skool kliniek en sielkundiges
* Skoolgereedheids programme en
Uitkomsgebaseerde onderwys.
* Gekwalifiseerde hulp met studies.
* Gereelde vorderings verslae.
* Tweetalige onderrig.
* Skeppende aktiwiteite, Musiek
en Beweging-spele.
* Gestruktureerde vry buitespel.
* Verskeie buitemuurse aktiwiteite.
* Sekuriteit met elektroniese
veiligheidshekke.
* Snoepwinkel oop op Vrydae.
* Vervoer van en na skole en huise is beskikbaar |